Klopdisselboom

Trieks 101:

SWIMBI menu




01. Hou die muis in sodra verkeerd gekliek het en skuif weg van area.

02. (Ctrl + Z) vir sake ongedaan maak.

03. (Alt + F4) vir toemaak van toepassing.

04. (Ctrl + Break/Pause) vir rekenaar se naam en inligting oor RAM assook 32bit of 64bit.

05. Merk Delete opsie by Recycle Bin Opsies om teleurstelling te voorkom.

06. Aktiveer System Restore.

07. (Ctrl + Shift + Esc) Taskmanager: Sien watter prosesse gebruik RAM, CPU, HDD en Network.

08. (Alt + Tab) om deur oop toepassings te gaan.

09. Spacebar vir Checkbox merk.

10. (Ctrl + F5) vir Refresh van Webpage (Bypass Cache).

11. (Winkey + R) vir "Run".

12. (Winkey + Q) vir Kiesbalk Soek.

13. (Winkey + E) vir Explorer.

14. (Winkey + D) vir Minimize of kliek onder regs in hoekie.

15. (Winkey + P) vir Skerm Keuses.

16. (Winkey + X) vir Windows Nutsprogramme Kiesbalk.

17. (Ctrl + J) Wys downloads in meeste webbrowsers.

18. (Ctrl + P) Print.

19. (Ctrl + Muiswiel) Grootte van webblad.

20. (Alt + F) Wys van leêr opsies.

21. Gebruik wys van "File Extension" opsie...

22. Gebruik ">c:\leêrnaam.txt" na enige Dos funksie om resultate na leêr te stuur i.p.v die skerm.

23. Gebruik "echo rugstoor-%date%-%time::=-%.zip" na enige Dos funksie om tyd en datum deel van leêrnaam te maak.

24. Gebruik "\\rekenaarnaam(of IP Adres)\deelnaam" vanaf Run, vir toegang tot enige gedeelde netwerk hulpbron o.a drukkers.
Indien oor admin regte beskik word, kan "C$" in plek van deelnaam gebruik word.